| ONS DROOM |
|
|
|
Artéma droom om ‘n dinamiese, leidende rolspeler binne die Suider-Afrikaanse kunstegemeenskap te word deur die aanbied wêreldgehalte opleiding op die gebied van kunstebestuur en aanverwante dissiplines en die suksesvolle, volhoubare bedryf van ander kunstebesighede. Fokusareas • Die ontwikkeling en aanbied van ‘n verskeidenheid universiteits-geakkrediteerde kursusse op ‘n volhoubare vlak. • Die doen van relevante navorsing binne die kunsteomgewing. • Die aanbied van ontwikkelings- en ander projekte binne die kunste-omgewing op alle vlakke van die samelewing. • Die winsgewende en volhoubare bedryf van Artéma-opnameateljee. • Die winsgewende en volhoubare bedryf van Alabama-Produksies. |